Uittreksel uit NETWERK24 artikel:

“’n Gesamentlike ontwikkeling tussen die Schoonbee-landgoed by Groblersdal en die Thebe-ontwikkelingskorporasie het die potensiaal om met die verbouing van tafeldruiwe en sitrus 1 200 direkte werksgeleenthede en 8 000 ander werksgeleenthede verder in die waardeketting te skep. Die ontwikkeling, bekend as Projek CHANGE, is gemik op die kommersiële produksie, verpakking en bemarking van tafeldruiwe en sitrus plaaslik én in die buiteland. Die wins uit die boerdery sal  gebruik word vir die bemagtiging van die gemeenskap in die Loskopvallei wat daarby betrokke is. Benewens die werk wat geskep word, word ook beoog om hulle by te staan met onderwys-, opleiding- en gesondheidsdienste …”

LEES GERUS MEER

Comments

(0)

Leave a comment