Toewyding en omgee lei tot sukses

- 12th December 2019

Hierdie week kuier die Landbouweekliks-span en Nadia Beukes by Schoonbee Landgoed naby Groblersdal in Limpopo.
Dié gesiene familiebesigheid is in 1950 op die been gebring en beslaan nou amper 3 000 ha oor drie produksiegebiede.
Schoonbee Landgoed is besig met reuse bemagtigingsprojekte en het ‘n groot invloed op die plaaslike gemeenskap se ontwikkeling en welvaard.

Vandag voer hierdie boerdery sitrus en tafeldruiwe uit na 33 lande, hoofsaaklik in die Noordelike Halfrond, en is ook betrokke by wildteeltprojekte met eksotiese en inheemse wild.

Kom saam met ons, Dinsdagaand om 19:30 op VIA TV

Bron: www.netwerk24.com

Our Local Butcher-braai

Comments

(0)

Leave a comment